Kwaliteit trekker en implement veiling

Kwaliteit trekker en implement veiling. Presies wat dit sê! FarmSpace en Meerkat het kragte saamgespan om vir jou die beste 2de handse trekker, stroper en toerusting veiling van 2022 te bring. Met innovasie in ons DNA, verander ons veilings vir ewig. Geen moeite, maklik en eenvoudig. Sit terug en kyk hoe die hele land bie op jou toerusting! 


Met net toerusting jonger as 10 jaar en elke stuk individueel geïnspekteer, kan ons werklik sê : ‘n Kwaliteit Trekker en Implement Veiling op sy beste!

Vind meer uit as verkoper

Registreer om te verkoop

Ro'an van Tonder
Skakel: +27 82 567 0069
epos: roan@meerkatonline.co.za
Andre Groenewald
Skakel: +27 82 944 0432
epos: andre@farmspace.co.za